Modulekode | AFR 111 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Basiese Afrikaanse grammatika, uitspraak en ’n spesifieke tegniese woordeskat word verduidelik en ingeoefen ten einde studente in staat te stel om tydens professionele kontak met pasiënte gesprek te kan voer. Studente word in praktiese sessies gelei om frases te memoriseer en gespreksvaardighede in te oefen. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Diensmodules | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Afrikaans |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App